Jaclyn Smith
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jaclyn Smith (gebore 26 Oktober 1945) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Adventurers (1970) en in die televisiereeks Charlie's Angels (1976).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jaclyn Smith | |
Geboorte | 26 Oktober 1945 (1945-10-26) (78 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit