Jaco Botha
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jaco Botha (*17 September 1972, Vereeniging – †18 Oktober 2016, Knysna) was 'n Afrikaanse skrywer, digter, draaiboekskrywer en regisseur. Hy publiseer werke in verskeie genres, waaronder digkuns, kortverhale, romans en selfs kinderverhale. Hy is ook gedurende sy loopbaan aktief betrokke gewees in die T.V.- en filmbedryf.