Jacques Cousteau
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jacques Cousteau (1910–1997) was ’n Franse ontdekkingsreisiger, beroemd vir sy rolprente oor die plante en diere van die see. Hy het ook die duiklong help ontwikkel.[1] In Frankryk was hy bekend onder die naam le commandant Cousteau ("kommandant Cousteau"), buite Frankryk as Jacques Cousteau of kaptein Cousteau. Hy was 'n Franse erelegioen (Commandeur de l'ordre national de la Légion d'honneur) en is ook met die Grand-Croix de l'ordre national du Mérite vereer.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Jacques Cousteau | |
---|---|
Jacques-Yves Cousteau in 1976 | |
Gebore | 11 Junie 1910 Saint-André-de-Cubzac, Gironde, Frankryk |
Sterf | 25 Junie 1997 (op 87) |
Nasionaliteit | Frankryk |
Beroep | Oseanograaf |
Bekend vir | Rolprente en ontwikkeling van die duiklong. |
Eggenoot | Simone Melchior Cousteau (m. 1937–1990, haar dood) Francine Triplet Cousteau (m. 1991–1997, sy dood) |
Kinders | 4 (Jean-Michel en Philippe Cousteau ingesluit) |
Sluit