Sacha (Jakoetië)
federale deelgebied van Rusland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Republiek van Sacha (Jakoetië) (Russies: Республика Саха (Якутия); Jakoeties: Саха Өрөспүүбүлүкэтэ) is ’n outonome republiek (’n deelgebied van Rusland). Die transliterasie van die republiek se Russiese naam is Respoeblika Sacha (Jakoetija) en van die Jakoetiese naam Sacha Respoeblikata. Dit beslaan die helfte van Asiatiese Rusland en is die grootste nasionale subdivisie in die wêreld.
Kitsfeite
Republiek van Sacha (Jakoetië) Саха Өрөспүүбүлүкэтэ | ||||
Die ligging van Sacha in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Verre-Ooste | |||
Ekonomiese streek | Verre-Ooste | |||
Stigting | 27 April 1922 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Jakoetsk | |||
Leier | Jegor Borisof | |||
Amp | President | |||
Wetgewer | Staatsraad (Il Toemen) | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 958 528 | |||
Volgorde | 54ste | |||
Digtheid | 0,31 /km2 | |||
Stedelik | 64,1% | |||
Plattelands | 35,9% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 3 083 523 km2 | |||
Volgorde | 1ste | |||
Tydsone | UTC+10:00, UTC+11:00, UTC+12:00 | |||
Registrasienommer | 14 | |||
Amptelike tale | Russies, Jakoeties e.a. | |||
Webtuiste | http://www.sakha.gov.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Sluit