James O'Neill (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
James O'Neill (15 November 1847 – 10 Augustus 1920) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Count of Monte Cristo (1913), Susan's Gentleman (1917), en The Grain of Dust (1918).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
James O'Neill | |
Geboorte | (1847-11-15)15 November 1847 |
---|---|
Sterfte | 10 Augustus 1920 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | James, Edmond, Eugene O'Neill |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit