James Urbaniak
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
James Urbaniak (gebore 17 September 1963) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Henry Fool (1997), Legally Blonde 2: Red, White & Blonde (2003), en American Splendor (2003), en in die televisiereeks The Venture Bros. (2003).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
James Urbaniak | |
Geboortenaam | James Christian Urbaniak |
---|---|
Geboorte | 17 September 1963 (1963-09-17) (60 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit