Jane Asher
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jane Asher (gebore 5 April 1946) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Masque of the Red Death (1964), Alfie (1966), Deep End (1970), en Death at a Funeral (2007).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jane Asher | |
Geboorte | 5 April 1946 (1946-04-05) (78 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit