Japie Heese
Suid-Afrikaanse skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Japie Heese (*14 September 1901, Paarl - † 31 Desember 1965, Stellenbosch) was 'n Afrikaanse skrywer wat bekendheid verwerf het vir die skryf van dramas en prosa. Onder die skuilnaam J.P. Dinges publiseer hy 'n eenbedryf.
Heese is ook bekend vir sy lewenslange betrokkenheid by die Voortrekker-kultuurbeweging.