Die geskiedenis van jazz in België begin met die instrumentmaker Adolphe Sax van Dinant, wie se saksofoon omstreeks 1900 deel geword het van militêre orkes in New Orleans, en sou ontwikkel tot 'n uitstekende jazz-instrument.Van toe af loop die vroeë geskiedenis van jazz in België feitlik parallel met ontwikkelings in die land van die geboorte van jazz, vanaf die "minstrel shows" in die laat 19de eeu tot die eerste Belgiese jazz-album in 1927 en daarna.

Thumb
Brussels Jazz Maraton, Grand-Place, Brussels

Twee belangrike mense in België het die ontwikkeling van jazz in sy vroeë jare grootliks beïnvloed: Félix-Robert Faecq en Robert Goffin.

Die Belgiese jazz-geskiedenis het baie internasionaal bekende jazzmusikante en komponiste opgelewer soos die mondharmonikaspeler en kitaarspeler Toots Thielemans, kitaarspeler Philip Catherine en die gipsyjazz kitaarspeler Django Reinhardt.

Bronne

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.