Jean de Villiers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jean de Villiers (gebore 24 Februarie 1981, Paarl) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler en Suid-Afrika se vier-en-vyftigste Springbokkaptein. Hy het sy rugbyloopbaan as 'n vleuel begin, maar later hoofsaaklik op senter gespeel. De Villiers het lank vir die Westelike Provinsie en die Stormers en op internasionale vlak vir die Springbokke gespeel. In 2008 word hy as Suid-Afrika se speler van die jaar aangewys.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Jean de Villiers | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 24 Februarie 1981 (1981-02-24) (42 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 190 cm | ||||
Massa | 100 kg | ||||
Skool | Paarl Gimnasium | ||||
Universiteit | Universiteit van Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter; vleuel | ||||
Springbokno. | 735 | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009–2010 2015–2016 |
Munster Leicester Tigers |
23 2 |
(40) (5) | ||
korrek soos op 18 Junie 2017. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2001–2009 2011–2015 |
Westelike Provinsie Westelike Provinsie |
37 13 |
(125) (25) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2017. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2005–2009 2011–2015 |
Stormers Stormers |
53 52 |
(90) (50) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2017. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2002–2015 | Suid-Afrika | 109 | (135) | ||
korrek soos op 31 Oktober 2017. | |||||
Nasionale Sewesspan | |||||
Jare | Land | Toernooie | |||
2001–2002 | Blitsbokke | Wêreld-7'sreeks |
Sluit