Jeramie Rain
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jeramie Rain (gebore 23 Augustus 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Abductors (1972) en The Last House on the Left (1972), en in die televisiereekse The Doctors (1963) en General Hospital (1963).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jeramie Rain | |
Geboortenaam | Susan Davis |
---|---|
Geboorte | 23 Augustus 1948 (1948-08-23) (75 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit