Jerry Zaks
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jerry Zaks (gebore 7 September 1946) is 'n Amerikaanse regisseur en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Crimes and Misdemeanors (1989), Marvin's Room (1996), en Who Do You Love (2008), en in die televisiereeks Everybody Loves Raymond (1996).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jerry Zaks | |
Geboorte | 7 September 1946 (1946-09-07) (77 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Regisseur en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit