Jesse Ventura
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jesse Ventura (gebore 15 Julie 1951) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Running Man (1987), Predator (1987), Demolition Man (1993), en Batman & Robin (1997).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jesse Ventura | |
Geboortenaam | James George Janos |
---|---|
Geboorte | 15 Julie 1951 (1951-07-15) (72 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2; insluitende Tyrel Ventura |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit