Jill BarklemFrom Wikipedia, the free encyclopedia Jill Barklem (gebore Gillian Gaze; 23 Mei 1951 – 15 November 2017) was 'n Britse skrywer en illustreerder van kinderboeke. Haar bekendste werk is die Brambly Hedge- reeks, wat vanaf 1980 gepubliseer is.
Jill Barklem (gebore Gillian Gaze; 23 Mei 1951 – 15 November 2017) was 'n Britse skrywer en illustreerder van kinderboeke. Haar bekendste werk is die Brambly Hedge- reeks, wat vanaf 1980 gepubliseer is.