Jill Townsend
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jill Townsend (gebore 25 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sitting Target (1972) en The Seven-Per-Cent Solution (1976), en in die televisiereekse The Wild Wild West (1965) en Poldark (1975).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jill Townsend | |
Geboorte | 25 Januarie 1945 (1945-01-25) (79 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Luke |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1967–1985 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit