Jim Cummings
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jim Cummings (gebore 3 November 1952) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Aladdin (1992), The Princess and the Frog (2009), en Winnie the Pooh (2011), en in die televisiereeks Darkwing Duck (1991).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jim Cummings | |
Geboortenaam | James Jonah Cummings |
---|---|
Geboorte | 3 November 1952 (1952-11-03) (71 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1984–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit