Jimmy Abbott
Suid-Afrikaanse swaargewigbokser, rofstoeier en evangelis / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jimmy Abbott (11 Mei 1959 – 21 Maart 2021) was 'n Suid-Afrikaanse swaargewigbokser, rofstoeier en evangelis.
Kitsfeite Statistiek, Bynaam(e) ...
Jimmy Abbott | |
Statistiek | |
---|---|
Bynaam(e) | 'Jumbo' |
Gewigklas | Swaargewig |
Lengte | 1,96 m |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Geboorte | 11 Mei 1959 |
Sterfte | 21 Maart 2021 Heidelberg |
Houding | Links |
Boksrekord | |
Totale gevegte | 26 |
Oorwinnings | 19 |
Oorwinnings met uitklophou | 16 |
Verloor | 5 |
Gelykop | 2 |
Geen wedstryd | 0 |
Sluit