Jimmy Durante
Amerikaanse komediant, akteur, sanger en pianis (1893–1980) / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jimmy Durante (10 Februarie 1893 – 29 Januarie 1980) was 'n Amerikaanse komediant, akteur, sanger en pianis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Man Who Came to Dinner (1942), It's a Mad Mad Mad Mad World (1963), Sleepless in Seattle (1993), en The Notebook (2004).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jimmy Durante | |
Geboortenaam | James Francis Durante |
---|---|
Geboorte | (1893-02-10)10 Februarie 1893 |
Sterfte | 29 Januarie 1980 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 (aangenome) |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1920–1972 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit