Jodie Sweetin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jodie Sweetin (gebore 19 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Farce of the Penguins (2006) en Walt Before Mickey (2015), en in die televisiereekse Full House (1987) en Fuller House (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jodie Sweetin | |
Geboortenaam | Jodie Lee-Ann Sweetin |
---|---|
Geboorte | 19 Januarie 1982 (1982-01-19) (42 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1987–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit