Joernalis
persoon wat nuus en ander inligting versamel, skryf en versprei / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Joernalis of verslaggewer is 'n persoon wat joernalistiek bedryf, of, anders gestel, verantwoordelik is vir die bymekaarmaak en verspreiding van inligting oor onder meer nuusgebeure, modeneigings, maatskaplike kwessies en mense.
Meer inligting Subklas van, Veld van hierdie beroep ...
Subklas van | media professioneel, outeur, media profession, authors, journalists and linguists |
---|---|
Veld van hierdie beroep | joernalistiek |
ISCO-08 occupation class | 2642 |
ISCO-beroepskode | 2451 |
Eponieme kategorie | Category:Wikipedia categories named after journalists |
Sluit