John Hurt
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Hurt (22 Januarie 1940 – 25 Januarie 2017) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Alien (1979), The Elephant Man (1980), 1984 (1984), en Hellboy (2004).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
John Hurt | |
Geboortenaam | John Vincent Hurt |
---|---|
Geboorte | (1940-01-22)22 Januarie 1940 |
Sterfte | 25 Januarie 2017 (op 77) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1961–2017 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit