John Quincy Adams (11 Julie 176723 Februarie 1848) was die sesde President van die Verenigde State (1825–1829). Sy vader was John Adams, die tweede President van die Verenigde State. Hy was die eerste Amerikaanse president wat die seun van 'n president was. Verskeie stede in na hom vernoem, onder andere Quincy in Illinois.

Meer inligting 6de President van die Verenigde State ...
John Quincy Adams
6de President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 18254 Maart 1829
Voorganger James Monroe
Opvolger Andrew Jackson
Geboortedatum 11 Julie 1767
Geboorteplek Braintree, Massachusetts Bay
Sterftedatum 23 Februarie 1848
Sterfteplek Washington, D.C.
Eerste Dame Louisa Johnson
Politieke party Whig
Visepresident John C. Calhoun
Handtekening
Sluit

Adams is op 23 Februarie 1848, op 80-jarige ouderdom, aan breinbloeding oorlede.

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.