John Rubinstein
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Rubinstein (gebore 8 Desember 1946) is 'n Amerikaanse akteur, komponis en (rolprent)regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Car (1977), Red Dragon (2002), en 21 Grams (2003), en in die televisiereeks Lois & Clark: The New Adventures of Superman (1993).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
John Rubinstein | |
Geboorte | 8 Desember 1946 (1946-12-08) (77 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5, insluitende Michael Weston |
Beroep(e) | Akteur, komponis en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit