John Smith (akteur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
John Smith (3 Maart 1931 – 25 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wichita (1955) en The Women of Pitcairn Island (1956), en in die televisiereekse Cimarron City (1958) en Laramie (1959).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
John Smith | |
Geboortenaam | Robert Errol Van Orden |
---|---|
Geboorte | (1931-03-03)3 Maart 1931 |
Sterfte | 25 Januarie 1995 (op 63) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit