Johnny Vegas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Johnny Vegas (gebore 11 September 1971) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blackball (2003) en The Libertine (2004), en in die televisiereeks Happiness (2001).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Johnny Vegas | |
Geboortenaam | Michael Pennington |
---|---|
Geboorte | 11 September 1971 (1971-09-11) (52 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit