Jon Bernthal
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jon Bernthal (gebore 20 September 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Wolf of Wall Street (2013), Fury (2014), The Accountant (2016), en Baby Driver (2017).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jon Bernthal | |
Geboortenaam | Jonathan Edward Bernthal |
---|---|
Geboorte | 20 September 1976 (1976-09-20) (47 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit