Jon Favreau
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jon Favreau (gebore 19 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Swingers (1996), Daredevil (2003), Iron Man (2008), en Chef (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Jon Favreau | |
Geboortenaam | Jonathan Kolia Favreau |
---|---|
Geboorte | 19 Oktober 1966 (1966-10-19) (57 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Vervaardiger, akteur, en regisseur |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit