From Wikipedia, the free encyclopedia
Jonathan Rhys Meyers (* 27 Julie 1977 as Jonathan Michael Francis O'Keeffe[1]) is 'n Ierse akteur wat internasionale bekendheid verwerf het met rolprente soos Velvet Goldmine (1998), Bend It Like Beckham (2002), Match Point (2005) en Mission Impossible III (2006) en sy hoofrolle in televisiereekse - as Elvis Presley in die biografiese minireeks Elvis (2005), en as koning Hendrik VIII van Engeland in die Britse uitsaaikorporasie BBC se historiese dramareeks The Tudors (2007–10).[2]
Jonathan Rhys Meyers | |
Jonathan Rhys Meyers in 2013 | |
Geboortenaam | Jonathan Michael Francis O'Keeffe |
---|---|
Geboorte | 27 Julie 1977 Dublin, Ierland |
Nasionaliteit | Iers |
Beroep(e) | Akteur |
Rolprente | Velvet Goldmine, Bend It Like Beckham, Match Point, Mission Impossible III; Elvis (TV-reeks), The Tudors (TV-reeks) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
As model was hy tot en met 2011 verskeie kere betrokke by advertensieveldtogte vir Hugo Boss se fyngeur Element wat in 2009 geloods is, en in 2007 vir die Italiaanse mode-etiket Versace.[3][4] Rhys Meyers bly tans in Londen en Los Angeles.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.