From Wikipedia, the free encyclopedia
Jorge Carlos de Almeida Fonseca OICVV (Portugese uitspraak: [ˈʒɔɾʒɨ ˈkaɾluʒ dɨ alˈmejdɐ fõˈsekɐ]; gebore op 20 Oktober 1950) is 'n Kaap Verdiese politikus, prokureur en universiteitsprofessor wat sedert 2011 President van Kaap Verde is. Hy dien as Minister van Buitelandse Sake van 1991 tot 1993. Ondersteun deur die Movimento para a Democracia (Beweging vir Demokrasie - MpD) het hy die 2011-presidentsverkiesing in 'n tweede ronde van stemming gewen. Presidentsverkiesings is weer op 2 Oktober 2016 in die Kaap Verde gehou, waar hy met 74,08% van die stemme herkies is.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.