Juan de Jongh
From Wikipedia, the free encyclopedia
Juan de Jongh (15 Maart 1988, Paarl) is 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby speel.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Volle naam | Juan Leon de Jongh | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 15 Maart 1988 (1988-03-15) (35 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 175 cm | ||||
Massa | 85 kg | ||||
Skool | Hugenote Hoërskool, Wellington | ||||
Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter | ||||
Springbokno. | 806 | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2009- | Westelike Provinsie | 56 | (110) | ||
korrek soos op 23 Julie 2016. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2010– | Stormers | 93 | (75) | ||
korrek soos op 23 Julie 2016. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2010- | Suid-Afrika | 15 | (15) | ||
korrek soos op 20 Augustus 2016. |
Sluit
De Jongh het sy eerste toetswedstryd vir Suid-Afrika op 5 Junie 2010 teen Wallis gespeel.
- Juan de Jongh by SARugby.co.za
- Juan de Jongh by www.genslin.us/bokke
- Juan de Jongh by itsrugby.co.uk
- WP rugby profiel Geargiveer 16 Julie 2011 op Wayback Machine
- Stormers profiel[dooie skakel]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |