Julie Harris (aktrise)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Julie Harris (2 Desember 1925 – 24 Augustus 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Member of the Wedding (1952), East of Eden (1955), en The Haunting (1963), en in die televisiereeks Knots Landing (1979).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Julie Harris | |
Geboortenaam | Julia Ann Harris |
---|---|
Geboorte | 2 Desember 1925 Grosse Pointe, Michigan, Verenigde State |
Sterfte | 24 Augustus 2013 (op 87) West Chatham, Massachusetts, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1948–2009 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit