Kaap Vidal-vuurtoring
vuurtoring in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kaap Vidal-vuurtoring is in 1985 opgerig ongeveer 35 km noordnoordoos van St. Lucia. Die vuurtoring is onbeman, aktief en geel – wat 'n goeie kontras skep met die groen bos daaragter.