Kariegarivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kariegarivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Kitsfeite Koördinate: 32°36′13″S 25°44′13″O ...
Kariegarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Monding-hoogte | 704 m |
Koördinate: 32°36′13″S 25°44′13″O |
Sluit