Kategorie:Kommunikasie
Wikimedia-kategorie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kommunikasie verwys na die verwisseling van inligting, idees of gevoelens tussen twee persone (of partye). Al die artikels in hierdie kategorie het betrekking tot kommunikasie, insluitende die tegnologie wat massakommunikasie en langafstandkommunikasie moontlik maak.
- Sien ook: Kommunikasiekunde
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kommunikasie. |