Katharine Ross
From Wikipedia, the free encyclopedia
Katharine Ross (gebore 29 Januarie 1940) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Graduate (1967), Butch Cassidy and the Sundance Kid (1969), The Stepford Wives (1975), en Donnie Darko (2001).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Katharine Ross | |
Geboortenaam | Katharine Juliet Ross |
---|---|
Geboorte | 29 Januarie 1940 (1940-01-29) (84 jaar oud) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1962–current |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit