Kato Kaelin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kato Kaelin (gebore 9 Maart 1959) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Blood (1994), BASEketball (1998), en Pauly Shore Is Dead (2003), en in die televisiereeks Winners (2014).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Kato Kaelin | |
Geboortenaam | Brian Jerard Kaelin |
---|---|
Geboorte | 9 Maart 1959 (1959-03-09) (65 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit