Kendal-kragstasie is 'n steenkool-aangedrewe kragsentrale in Mpumalanga, Suid-Afrika, omtrent 40km suidwes van Witbank af,[1] en word deur Eskom bedryf. Dit is in 'n gebied waar steenkool ontgin word en ontvang onder andere kole vanaf AEMFC se steenkoolmyn by Vlakfontein naby Ogies.[2]

Thumb
Kendal-kragstasie naby Witbank
Thumb
Kendal
Kendal
Ligging van die Kendal Kragsentrale

Kendal is tussen 1982 en 1993 gebou. Die eerste eenheid het in 1988 aanlyn gekom.[3] Krag word by hulle ses 686 MW eenhede opgewek, wat 'n totale kapasiteit van 4 116 MW lewer.[1] Die aanleg het 'n turbine Maksimum Deurlopende Waardering van 35,30%.

Die Kusile-kragstasie is 15 km suid van Kendal geleë.

Verwysings

Eksterne skakels

Wikiwand in your browser!

Seamless Wikipedia browsing. On steroids.

Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.

Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.