From Wikipedia, the free encyclopedia
Kentum-tale, genoem na die Latynse woord centum (spreek uit as: kentoem), vorm 'n subgroep van die Indo-Europese tale, saam met die Satem-tale. Veral die westelike Indo-Europese tale behoort tot hierdie subgroep, met uitsondering van Togaars.
Die benaming word ontleen aan die verskynsel dat die Indo-Europese tale onder te verdeel is in een groep waarby die woord vir die getal 100 met velare of palatale plofklank begin (byvoorbeeld k), en in een groep waarby die woord vir 100 met 'n alveolêre of 'n palato-alveolêre frikatiewe klank begin (byvoorbeeld s of sj).
Die Kentum-tale is (in chronologiese volgorde):
(Vir enkele ander Indo-Europese tale is te min inligting beskikbaar om in een van die subgroepe te plaas.)
Onder die Satem-tale val alle Indo-Iranse tale en die Baltiese en Slawiese tale (laasgenoemdes val onder die groter Balto-Slawiese taalfamilie):
Indo-Europese tale > Kentum-tale |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.