Kh-22
luggelanseer teen-skeepsmissiel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kh-22 (Russies: Х-22; AS-4 'Kitchen') is 'n groot, langafstand-teen-skeepsmissiel wat deur MKB Raduga in die Sowjetunie ontwikkel is. Dit is ontwerp vir gebruik teen vliegdekskepe en draergevegsgroepe, met óf 'n konvensionele óf 'n kernplofkop.
Kh-22 | |
---|---|
Sy-aansig van 'n Sowjet-gebou Raduga Kh-22 anti-skip missiel, Russiese naam: X-22 | |
Missiel: | Kh-22 |
Herkoms: | Sowjetunie later Russiese Federasie |
Operasioneel: | 1962 |
Gebruik vir: | langafstand-teen-skeepsmissiel |
In gebruik op: | Tu-22M, Тu-22К en Тu-95К22 |
Reikafstand: | 600 km |
Plofkop: | 1 000 kg RDX of 350–1 000 kt termonukleêre wapen |