Kleiner sopvinhaai
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Kleiner sopvinhaai (Hypogaleus hyugaensis) kom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by KwaZulu-Natal voor. Die haai lyk baie soos die vaalhaai en word tot 1.3m lank. Hulle leef in water wat 40 – 230 m diep is.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Kleiner sopvinhaai | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Hypogaleus J.L.B. Smith, 1957 |
Spesie: | H. hyugaensis |
Binomiale naam | |
Hypogaleus hyugaensis (Miyosi, 1939) | |
![]() | |
Verspreiding van die Kleiner sopvinhaai |
Sluit