From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Koning Willem II-stadion is aan die Goirleseweg in Tilburg, Nederland geleë. Dit is die tuisveld van die sokkerklub Willem II. Die stadion kan 14 750 toeskouers hanteer. Op 30 Januarie 2009 is 'Koning' by die naam van die stadion gevoeg, as verwysing na Koning Willem II van Nederland.
Koning Willem II Stadion | ||
Vorige name | Willem II Stadion (1995-2009) | |
---|---|---|
Ligging | Tilburg, Nederland | |
Kapasiteit | 14 500 | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Geopen | 31 Mei 1995 | |
Renovasie | 2000 | |
Huurders | ||
Willem II Tilburg |
Die stadion het 'n A-B-C-D-E-F-G-H vak en 'n ere tribune noord en suid.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.