Krakeelrivier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Krakeelrivier is 'n rivier wat in die Tsitsikamma- en Kougastreke in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei.
- Nota: vir die dorpie Krakeelrivier, sien Krakeelrivier (dorpie)
Kitsfeite Koördinate: 33°49′6″S 23°50′29″O ...
Krakeelrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Waboomsrivier |
Monding-hoogte | 368 m |
Koördinate: 33°49′6″S 23°50′29″O |
Sluit
Die naam van die rivier is afgelei van die Nederlandse woord Krakeel wat baklei beteken. Dit is 'n verbeeldingryke beskrywing van wat die water maak waar die twee riviere saamvloei - die Krakeel is 'n sytak van die Kougarivier.