Kroep
From Wikipedia, the free encyclopedia
In die mediese vakterminologie verwys kroep na 'n ernstige siektetoestand waarby die vliesige beslae van difterie wat nie betyds herken is nie, tot in die strottehoof uitbrei sodat verstikking dreig.