Laer (toestel)
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Laer is 'n toestel wat beperkte beweging tussen twee dele moontlik maak, tipies draai- en lineêre beweging. Laers kan breedweg geklassifiseer word volgens die bewegings wat hulle toelaat, volgens hul beginsel van werking asook volgens die rigting waarop die las op die laers uitgeoefen word.
- Vir ander gebruike van die woord, sien laer.