Laerskool Aristea
From Wikipedia, the free encyclopedia
Laerskool Aristea is 'n primêre skool in Kraaifontein, Kaapstad, Suid-Afrika. Die skool is op 1 Januarie 1976 deur Mnr. J. Vosloo geopen met 455 leerders en 17 onderwysers. Vandag 2011 is Mnr. Boshoff die hoof daar is meer as 1000 leerlinge wat die skool bywoon