plantspesie From Wikipedia, the free encyclopedia
Die kapokblom (Lanaria lanata) is 'n meerjarige, immergroen plant wat voorkom in die Oos- en Wes-Kaap en is deel van die fynbos. Dit word gevind vanaf die Hottentots-Hollandberge tot by Port Elizabeth. Die plant word 30 tot 80 cm hoog en blom van November tot Januarie. Dit blom ook nadat dit gebrand het. Die plant se blomme is ligpers.
Kapokblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | Lanariaceae |
Genus: | Lanaria |
Spesie: | L. lanata |
Binomiale naam | |
Lanaria lanata (L.) T.Durand & Schinz | |
Voorkoms gebied |
Die plant staan ook bekend as die perdekapok en in Engels staan dit bekend as Cape edelweiss.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.