Lance Armstrong
Amerikaanse padwedrenfietsryer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lance Armstrong (gebore Lance Edward Gunderson; September 18, 1971)[1] is 'n Amerikaanse professionele padwedrenfietsryer. Nadat hy kanker oorwin het, het hy die Tour de France van 1999 tot 2005 'n rekordbrekende sewe keer in 'n ry gewen. Hy is die enigste deelnemer wat sewe keer gewen het, die vorige rekord was vyf keer. Hy is egter uit die sport geskors en van sy toekennings gestroop nadat hy aan die gebruik van opkikkers skuldig bevind is.[2]
Lance Armstrong |
---|
Kitsfeite Doopnaam:, Geboorte: ...
Doopnaam: | Lance Edward Gunderson |
---|---|
Geboorte: | 18 September 1971 (1971-09-18) (52 jaar oud) ; Plano, Texas, Verenigde State |
Tydperk aktief: | 1991 – hede |
Grootste prestasies: | Tour de France (1999–2005) Wêreldfietsrykampioen (1993) |
Sluit