From Wikipedia, the free encyclopedia
Landwinning, of aanwinning, is die skep van nuwe landoppervlak deur die drooglegging van byvoorbeeld die see of riviere, die uitroeiing van bome, ens.
Omdat landwinning relatief duur is, word dit gewoonlik net in gebiede gedoen waar ’n ernstige tekort aan ruimte bestaan. Nederland is byvoorbeeld bekend vir sy lang tradisie van landwinning (die Beemster, Haarlemmermeer, Maasvlakte en IJburg). In België is land uit die Noordsee aangewin vir die seehawe van Brugge.
Ook dig bewoonde staatjies soos Monaco, Singapoer, Hongkong en Macau het ’n groot deel van hul grond so verkry. Stede soos Kaapstad, New York en Tokio het ook groot stukke nuwe grond geskep.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.