![cover image](https://wikiwandv2-19431.kxcdn.com/_next/image?url=https://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/a/ac/Buteo_rufinus.jpg/640px-Buteo_rufinus.jpg&w=640&q=50)
Langbeenjakkalsvoël
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Langbeenjakkalsvoël (Buteo rufinus) is 'n somertrekvoël na Noord-Afrika en swerwers dwaal af en toe na Suid-Afrika. Die voël is 52 – 65 cm groot, weeg 600 - 1 700 g met 'n vlerkspan van 1,3 - 1.6 meter. In Engels staan die voël bekend as Long-legged Buzzard.
Kitsfeite Bewaringstatus, Wetenskaplike klassifikasie ...
Langbeenjakkalsvoël | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. rufinus |
Binomiale naam | |
Buteo rufinus (Cretzschmar, 1829) | |
![]() | |
Lig groen: broeigebied; blou: oorwinter; donker groen: permanente bewoning | |
Sinonieme | |
|
Sluit