Tipe (biologie)From Wikipedia, the free encyclopedia In biologie is ’n tipe ’n spesifieke voorbeeld (of soms ’n groep voorbeelde) van ’n organisme waaraan die wetenskaplike naam van dié organisme amptelik gekoppel word. Dit dui dus op die eienskappe wat eie aan die takson is.[1][2]
In biologie is ’n tipe ’n spesifieke voorbeeld (of soms ’n groep voorbeelde) van ’n organisme waaraan die wetenskaplike naam van dié organisme amptelik gekoppel word. Dit dui dus op die eienskappe wat eie aan die takson is.[1][2]